Tweede Bedryf Flashcards
Waneer
Die middsg van Nadia se eerste dag by die skool, die vryday voor die saterdsg wat madia se ma sou kom kuier en toe nie opdaag nie en die volgende Maandag by die skool.
Waar
In die bos, by Ouma se huis en by die skool
Wat gebeur
Nadia volg Poenk die bos in, maar Dan verdwyn hy op geheimsinnige wyse. By die skool sien sy hoe Gervan Poenk boelie.
Nadia weer bos toe
Fyb9kipliee is soos brood krummels vir haar gestrooi.
Dit lyk of Poenk soos
N voel deur die bos sweef
By die skool gryp gervan
Vir Poenk voor die bors. Na pouse kom Poenk nie weer terug nie. Net toe Nadia sy tas neem om te gaan ingee en met sy glasstul in haar hand staan, daag hy op
Hoe het Nadia se ma Nadia grootgemaak(raised)
Nadia se ma het haar grootgemaak met Post It-notas op die yskasdeur en banknote onder yskasmagnete omdat sy altyd besig was met werk
Wat sê Nadia vir die klip wat luister
Nadia vertel die klip van die verhouding met haar ma en bewapen ‘n ou wat gesê het hy is lief vir haar en wat daarop dui dat sy hierheen gekom het as gevolg van wat tussen haar en die ou in Johannesburg gebeur het, sonder dat die klip, bome en wind luister
Fyn klippies lê soos
Fyn klippies lê soos broodkrummels gestrooi
Poenk met sy uitgestrekte arms
Poenk met sy uitgestrekte arms lyk soos ‘n voël met vlerke wat van die aarde losbreek en gewigloos tussen die bome dryf
Hoekom volg Nadia nie vir Poenk in die bos in nie
Nadia se ouma weet nie waar sy is nie, haar ma sal sê dat sy seuns volg en sy verdwaal in die bos en wil nie hê Poenk moet haar sien nie
Waaruit blyk dit Dat Poenk n spesiale verbetenis met die natuur het
Hy het met die plante, bome, diere, klippe en winde gekommunikeer
Waarna kan yskas kinder op konnotatiewe vlak veryws
Dit beteken dat die kind verwaarloos is soos oorskiet in die yskas en dit dui op ‘n gebrek aan sorg, dit dra hartseer, verwaarlosing en verlating
Dit is n negatiewe konnotatiewe
Hoe weet ons dat Poenk se verskyning magiese van aarde is
Groen ligte glim Nader aan Nadia. Die lig word helderder. Wanneer dit skelwit is, tree Poenk die lig droomagtig binne. Hy is heeltemal in wit geklee.
Wat laat Nadia dink dat die vision wat sy in die vorige wand gesien het, waar is
Nadia sien Poenk met notsingboomblaartjie in sy hare. Sy vaal hemp is gedoop in die son