Deep Chat Analysis Flashcards
Die verteller
- Die verteller
’n Eerstepersoonsverteller, of ek-verteller, gee vir die leser sy eie ervarings rondom gebeure in
die verhaal. Dit is die verteller se persoonlike siening
In Betower gebruik die skrywer ’n derdepersoonsverteller
Tema
Temas is die sentrale idees wat in boeke voorkom
Die verlies van onskuld. (verlies van onskuld)
• Die uitstyg bo jou omstandighede.
• Die raaksien van die mooi in die Lewe
Motief (7)
’n Motief is ’n element wat keer op keer in ’n roman gebruik word.
Sprokies; aanraking; klippe;lig en donker;die bos;die glasskerf en gedigte
Sprokies
Die titel bevat ’n sprokieselement – soos ’n towerstaffie wat ’n mens kan Betower.
• Poenk sê hy het dalk uit ’n sprokie geval en op die aarde beland.
• Nadia se ma “skryf sprokies”, of dan skinderstories oor vermaaklikheidsterre.
Aanraking
Nadia skram weg van aanraking en skrik selfs as dit gebeur.
• Uiteindelik vra sy dat Poenk haar moet vashou.
• Die aanraking en omhelsing van die boom, asook haar dans met Poenk bring eindelik ook
heling.
Klippe
Klippe word simbolies van die emosionele swaarkry van mense. Hulle dra klippe in hulle
rond, Nadia voel of haar ma se tas vol klippe is, en sy laai ook hierdie tas vol klippe in die
motor wanneer sy wegry in die nag.
• Die klippe luister na ’n mens as jy praat, weet Poenk. Hy vra ook die klippe en die boom
en die wind om nie bekommerd te wees nie – hulle word vir hom soos beskermhere, dalk
bekommerde ouerfigure.
• Die doolhof word uitgepak met klippe en vorm letterlik die pad na heling.
• Wanneer Joy kwaad is vir Nadia, is haar gesig soos die onderkante van klippe
Lig en donker
Nadia kyk hoe die sonlig oor die werf beweeg terwyl sy vergeefs op haar ma wag.
• Die glasskerf op Poenk se lessenaar vang die sonlig binne hom vas.
•
• Poenk maak lig om die donker te verdryf.
• Poenk steek ook kerse in die doolhof aan, maar Gervan slaan hulle stukkend.
Die donker word simbolies van Gervan se eie woede en emosies.
• Tydens die klimaks van die verhaal sterf die sewe kerse aan die voet van die
engel een-een, en word dit donker soos die spanning oplaai. Die sterwende lig
word dus ingespan as ’n spanningselement.
Die bos
“’n bos” as die mens se onbewuste. Nadia se binnegaan en
belewing van die bos kan dalk gesien word as haar soeke na heling, ook op ’n onbewuste
vlak.
• Daar word onderskeid gemaak tussen Skool-Poenk en Bos-Poenk. Die bos is ’n plek van
totale bevryding vir Poenk. Dis is die plek waar hy regtig met oorgawe kan leef.
• Nadia voel uiteindelik ook tuis in die bos. Sy wil tot haar drome in die bos gaan hang en
weet dat hulle veilig sal wees.
• Die bos is ’n misterieuse plek. Dis die plek waar magiese gebeure kan plaasvind, waar die
onmoontlike moontlik word.
forest” to be man’s unconscious. Nadia’s entering and
Experiencing the forest might be seen as her quest for healing, also on an unconscious
Level.
• A distinction is made between School-Poenk and Forest-Poenk. The forest is a place of
total liberation for Poenk. It’s the place where he can really live with devotion.
• Nadia finally feels at home in the bush too. She wants to hang out in the woods to her dreams and
know that they will be safe.
• The forest is a mysterious place. It’s the place where magical events can take place, where the
impossible.
Die glasskerf
• Poenk se glasskerf word ’n helende instrument. Die woorde daarop hou Nadia staande as
daar moeilikheid oor haar pad kom.
• Die glasskerf word ook beskou as ’n “koekiekrummel” wat ’n mens kan help om jou pad
terug te vind uit moeilikheid, nes in die sprokie van Hansie en Grietjie.
• Die glasskerf word ook ’n manier waarop Nadia en Poenk in kontak kom met mekaar en
nader beweeg
Gedigte
Poenk se naam is ontleen aan dié van Edgar Allan Poe.
• Poenk lees Poe se gedigte en sê van hulle op. Hierdie gedigte bevat ook ontstellende
verwysings na Poenk se alleenheid en sy moontlike naderende dood.
• Die gedigte begeester Nadia en sy gaan skryf selfs vir Poenk ’n gedig. Dit gee sy uiteindelik
aan hom, want sy glo alle sprokies moet ’n gelukkige einde hê.
Boodskap
Hulle lesers is mos slim genoeg om self te besluit wat reg en
verkeerd is.
Agtergrond
Die dorp met sy skool is die plek waar Nadia en Poenk gekonfronteer word met die realiteit van
hul probleme (swak besluite en optrede in die verlede, probleme met ouers en onderwysers,
skoolboelies)
Die bos is weer die plek waar hulle vrygemaak word, waar hulle hul seer kan afgooi en heling
vind.
In die klimaks dring die twee ruimtes mekaar binne wanneer Gervan, die skoolboelie, die bos
binnekom om vir Poenk fisies aan te rand
The town with its school is the place where Nadia and Poenk are confronted with the reality of
their problems (poor decisions and past actions, problems with parents and teachers,
school bullying)
The forest is again the place where they are set free, where they can shed their hurt and heal
Find.
In the climax, the two spaces invade each other when Gervan
Stemming
toon of atmosfeer van ’n boek. Dit kan humoristies, romanties,
depressief, opwekkend, ens. wees.
Genre
Jeugroman
Is tieners en die hoofkarakter is ook
jongmense in hul tienerjare.
Boeke in hierdie styl inkorporeer fantasie, drome of mitiese elemente in andersins realistiese
fiksie
Taalgebruik
Die verteller in die verhaal praat korrekte Afrikaans, maar die karakters praat ’n effense
vermenging van Engels en Afrikaans, dus sleng.
Hier is ’n paar kenmerke van sleng:
• Dit is baie informeel