Karakters Vb Flashcards
Poenk
Poenk is n tienerseun
Sy hare is gewoonlik deurmekaar en sy klere stowwerig.
Hy is dikwels in sy eie wereld
Hy is n Allee loper en sit spouses alleen.
Hy bly in die boss aan die rand van die dorp waar die skool is
Hy dra n geheim in hom rond.
Die protagonis
Nadia
N tienermeisie en is in dieselfde Kas as Poenk.
Sy het pas na die dorpie getrek en gaan na die nuwe skool.
Sy bly by haar Ouma in n dorp aan die rand van die bos.
Sy dra ook n geheim in haar rond.
Sy is die protagonis
Gervan
Die skoolboelie
Hy is n klasmaat van Poenk en Nadia
Hy boelie verbal vir Poenk.
Hy dra n geheim in hom rond.
Hy is die antagonis
Joy
Is in dieselfde klas as Poenk en Nadia
Sy is Baie energiek en praat aanhoudend
Joy Wil graag vriende met Nadia maak
Nadia se ouma
Is sorgsaam
Nadia bly met hom in Magoebaskloof
Sy is die kommunikeerder/bemiddelaar tussen Nadia en haar ma
Nadia se ma
Sy het, nadat Nadia in die moeilikheid beland het, besluit Dat Nadia by haar Ouma in Magoebaskloof moet gaan bly.
Nadia se ma werk by n skinderkoerant en sy is altyd besig om skinderstories te jaag.
Aangesien sy so hard werk, verwaarloos sy haar verhouding met Nadia
Nadia se vorige kerel, armand
Die leser leer Armand slegs Ken uit n stemopname