Vierde Bedryf Flashcards

1
Q

Wanneer

A

Voor skool tot met die lui van die skoolklok

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar

A

By die skool, Ouma se huis en die bos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Poenk is besig

A

Met sy ontbyt van die skool se voedingskema. Nadia het vir hom gemmerkoekies skool toe gebring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dan kom Gervan

A

En keer sy bord kos om

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Poenk neem haar later

A

Due middsg bos toe. Hy leer vir haar die verskillende soorte groen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verskillende soorte groen by voorbeelde

A

Ritselgroen en kieliegroen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

By die waterpoel laat

A

Hy haar aan die padda-eiers ruik. Hy wys vir haar die sampioene wat lyk of hulle kinderspeletjies speel. Hy gee vir haar die naam van n boom wat sy uitwys- n persdrolboom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Op Nadia se vraag waar hy vandaan kom

A

Se hy Dat uit n sprokies geval uit. Sy raai speel Dat dit dalk, rooikappie, aspoestertjie of sneeuwitjie konngewees het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sy sien Dat hy het

A

Dadelbruin oe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hy eleers vir haar voor uit die gedig

A

“The spirits of the dead” van Poe. Hy verduidelik ook hoe hy sy naam gekry het. Sy PA het graag Poe se werk voorgelees en dit was die derde woord wat Poenk aangeleer get. Hy het dit soos die begin van “Poenk” uitgespreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

By die skool twister Gervan

A

Vir hom nog steeds. In die bos wys peonk vir haar n geitjie en neem haar waterval toe waar sy swem. Nadia skryf vir hom n gedig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly