Agtergrondinligting Flashcards
Poenk se geheim maak die leser wonder lat of dit nie is Dat
Hy n boaardse(extraterrestrial) wese is nie
As Nadia in die bos verdwaal
Is daar fyn klippies en later die krummels van gemmerkoekies vir haar uitgestrooi om die pad aan te wys.
How does Poenk disappear
Hy raak eers groen soos die blare, verander Dan in n skadu en raak weg. Hy lyk hy soos n voel met uitgestrekte vlerke
Nadia kom agter en sien Poenk in die bos
Hy met die klippe, wind en plante praat en dat hulle hom antwoord.
Noem die 2 magiese verskynings wat Poenk by Nadia se ouma se huis maak
Die eerste leer was toe Nadia op haar Ouma se groot rusbank op die stoep Le en huiswerk doen. Ewe skielike glim daar groen ligte en dan word die lig helderder. Wanneer dit skelwit is, tree Poenk die lig droomagtig binne in wit geklee.
Op m magiese manier aan haar toe sy n brief van haar ma af ontvang
Toe Nadia hom vra waar Poenk vandaan kom, se hy Dat
Hy uit n sprokiesverhaal geval en per ongeluk op die aarde beland het.
Hy se hy moes nooit op Nadia verlief geraak het nie
Want hy het geweet hy sou haar weer moes verlaat
What poems offers an answer to who he is
Pow gedigte
The spirits of the dead who stood in life before thee are again, in death around thee and their will shall overshadow thee: be still
Twee belangrike motiewe wat deurlopend voorkom in betower
Sprokies en klippe
Sprokies
Due title bevat reeds n sprokies element. Poenk se hy het dalk uit n sprokiesverhaal geval en op die aarde beland. Hy word Dan’s ook later n bosprins genoem.
Nadia se ma skryf sprokies, of Dan skinderstories oor vermaaklikheidsterre.
Die rankplante teen die skoolmure wat Nadia her inner aan doringrosie se kasteel. Poenk wat n goue bam aan n padda gee(die prinses en die padda ) en feetjieagtige wesens wat Poenk met sy waentjie help.
Sporkies oor aspoestertjie, sneeuwitjie en hansie en grietjie
Klippe
Word simbolies van die emosionele swaarkry van mense. Hulle dra klippe in hulle rond. Wanneer Gervan vir Poenk afransel, kerf Klein klippies in Poenk se vel in. Poenk leer Nadia Dat jy van jou emosionele swaarkry ontslae kan raak deur die doolhof te stap.
Die klippe lister na n mens as ju praat, weet Poenk. Hy vra ook die klippe en die boom en die wind om nie bekommerd te wees nie-hulle word vir hom soos beskermhere, dalk bekommerd ouerfigure