Eerste Bedryf Flashcards
Funksie van die eksposisie
Waar ons bekendgestel word aan die karakters en omgewing
Wat leer die leser uit die neweteks (side text) aan die begin van hierdie Bedryf.
Ons leer dat hierdie toneel in die hoërskool Magoebaskloof afspeel en dat dit Nadia se eerste dag by die skool is
Wanneer hierdie Bedryf speel
Begin van die skoolkwartaal, die begin van die skooldag
Waar?
Die hoerskool Magoebaskloof, een van die klaskamer en haar Ouma se huis naby Magoebaskloof
Wat gebeur in Bedryf 1
Nadia daag by n nuwe skool op, onseker en vreesbevange. Dit blyk Dat sy n groot geheim met haar saamdra. N vreemde seun storm die skoolgronde binned en laat n penneblikkie Val. Die woord “Poenk” staan op die blikkie. Nadia gee dit vir hom terug. Hy sit in die klas en dagdroom
Watter teken sê vir ons dat iets gaan gebeur
As die son en die Maan so saam in die lug hang, is dit n teken. Iets gaan gebeur
Beskryf Nadia se ma
Haar MA se as die son en die Maan so saam in die lug hang, is dit n teken Dat iets gaan gebeur.
Sy n sigaret aansteek en diep ingedagte daaraan teug.
Haar vingers stadig deur haar hare draai.
Wat leer ons vir poenk
Hy is onbewus van Nadia
Hy lyk deurmekaar
Hy is arm
Sy hare is vuil
Hy het stowwerige klere
Hy dagdroom in die klas, hy is n lei mens wat nie fokus nie in die klas
Gervan boelie Poenk
Poenk is intereseer oor Nadia
Hy kommunikeer met Plante en diere
Hy het n geheim
Motoriese moment van hierdie drama
Nadia gee vur Poenk se penneblikkie, dit is wanneer hulle hul vriendskap begin
Twee roller speel joy in hierdie toneelstuk
Nadia se vriend en n storie verteller
Waarmee vergelyk Nadia haar hartseer
En die hartseer in my bors knoop soos doringlatte(thorn bars). Dit beklemtoon hoe hartseer sy is.
Twee voorbeelde van personifikasie uit Nadia se eerste spreekbeurte
Ons kyk hoe die son oor die Magoebaskloofbos in die vertel krup, Dan oor die huise en dakke en moeg voor ons voete Le.
Wat terugflitse leer ons vir Nadia en sy ma
Want sy se Dat Nadia en haar weet wat hulle twee nodig het, vir nou om closure te kry- hulle het slegte verhouding
Hoekom is dit ironies waaroor is Nadia bekommerd terwyl sy in die klas sit
Sy is bekommerd oor haar ma se welstand terwyl haar ma nie bekommerd is oor Nadia se welstand nie.
Op watter is Nadia en Poenk eenders
Hulle altwee albei het n geheim