Verhouding tussen staat en riligie Flashcards
Atlantiese staat
×Die Ateistiese staat onken die onstaan van n God as n Opperwese
×Dit verbied die inwoners van die land om godsdiens te beoefen.
×Godsdienstige aktiwiteite word beperk en streng dopgehou byvoorbeeld:Kuba China ; Vietnum en Noord-Korea.
Teokratiese staat
×Godsdiens en staat is so nou verbind dat dit as een beskou word.
×Die woord Teokratiese beteken regering deir God.
×Die godsdienstige wette van die land.
×Voorbeeld:Saudi Arabie.
Sekulere staat
×Die woord sekulêr is afgelei van die Griekse woord saekulum wat era of wêreld beteken.
×Die staat is nie verbind tot n bepaalde godsdiens nie.
×Daar is n onderskeiding tussen staan en godsdiens
×Die hooftaak van die staat is om na sy burgers ongeag kultuur of godsdiens on te sien