Simbole Flashcards
Christendom:
Die kruis
Die simbool van n kruis verteenwoordig Jesus wat op die kruis gesterf het
Vis
Een van die vroë simbole deur Christene gebruik.
Afgelei deur die griekse woord “ichtus” wat vis beteken.
Die vroëe christene het dit tydens vervolging gebruik as n geheime simbool n persoon kan n gekromde lyn trek en n ander persoon trek n gekromde lyn dan wat albei christene.
Die heilige nagmaal
Die brood verteenwoordig die liggaam terwyl die wyn jesus se bloed verteenwoordig.
Sommige dominasie glo dat die simboliese brood en wyn tydens die ritueel tot die werklike liggaam en bloed van christus transformeer
Water
Sommige hou water wat deur die priester geseen is vir reiniging.
Aanbidders steek hulle vingers daar in as hulle die kerk binnekom.
Tydens spesiale dienste word dit oor aanbiders gespringkel.
Die houer vir die nagmaalwyn en doop water word daarmee gewas.
Die doop is dan n simbool van nuwe lewe.
Simbole van Judaisme
DIE STER VAN DAWID:
Die sespunt ster verwys soms na dawid wat homself op die veldtog vededig het.
Eer teen die einde van die 1700 s dat die jode hierdie simbool gekies het om hulself te identifiseer.
Vandag verskyn dit op die lands vlag van isreal
Dus n simbool van die Judaisme sowel as die staat isreal
Die menora
n kandelaar met sewe vertakkings
was n belangrike rituele voorwerp in die temple van jerusalem
Een van die oudste simbole van die Judaisme
n menora met nege vertakkings word gebruik tydens die Hannukah fees.
Milo na die reiniging van die temple is n lamp aangesteek om op die teenwoordiheid van god te wys.
Daar was egter net genoeg olie vir een dag
Tot hul verbasing het die lamp vir 8 dae gebrand