Konsepte vraestell 1 Flashcards
Ortodoks
hou by tradisionele geloofsoortuigings
Sekulere staat
n land waarin n kerk of godsdiens nie meer die dominante gesag is nie
V.A.E
Voor die Algemene Era
Politeisme
Geloof in baie gode
Panteisme
Alles God en God is in alles bv Hindoeisme Indea Tauisme Confunianisme Sikisme
Sinkretisme
Waneer een geloof die lering van n ander geloof inkorporeer beoefen
Monoteisme
Geloof in een God
AE
Algemene Era
Feministies
Iemand wat vroue se regte ondersteun as gevolg van geslags gelykheid
Dhama
Bly op die pad wat vir jou uit gestel is ken jou plek.
Die Messias
Die beloofde redder
Wereldbeskouing
Bepaalde stel ideas oor bestaan wat vorm gee aan n mens se geloofs oortuigings en lewens beskouing
Evangelisasie
Om inligting te deel met ander wat nie in dieselfde geloof as wat jy is nie
Ekumenisme
Die bevodering van n visie van eenheid
Verskille:Abrahamities en Hindoeisme
Abrahmitiese godsdiens glo net in een god en Hindoeisme glo in baie gode