Geboorte Flashcards

1
Q

Afrika Godsdiens

A

× Die (geboorteritueel/imbeleko) vind plaas kort nadat die baba gebore is.
× Lede van die groep trek saam in die beeskraal waar n die geoffer word.
× Die dier se vel word gehou vir die kind om op te slaap veral waneer hy of sy sick is.
× Die rituele stel die baba bekend aan die groep insluitend die voorvaders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

islam

A

Die eerste woorde wat n Moslem-baba moet hoor ; is ADHAN die oproep om te bid wat kort na die geboorte in sy oor gefluister word.

Op sewende dag is daar n spesiale seremonie waarin die kind se kop kaal geskeur is.

Tradisioneel word die gewig van hare goud aand die armes gegee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Insiasie

A

× Baie samelewings vier die oorgang van kind na volwassendheid met spesiale rituele.
× Die simbole van die kindertyd word vernietig en die jong persoon word geleer hoe om verandwoordelik op te tree.
× Vir n meisie vind dit dikwels plaas waneer haar menstruasie begin.
× In sommige samelewings moet die jong persoon beproewings en pyn verduir en deur staan wat kan bewys dat hy/sy gereed is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dood

A

Die vreesaanjaendste van all die oorgange is waarskynlik die lewe na dood.
Omdat n persoon wat gesterf het die onbekende binne gegaan het is daar rituele om seker te maak dat hy/sy in die hierna mals beweeg

Bytans leer ons by elke godsdiens dat daat n ander staduim na hierdie lewe is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly