Religiestudie Konsepte Flashcards

1
Q

Uniekheid

A

1.Dui op ongewoon merkwaardig of opvallend
2.Elke Godsdiens is uniek.
3.Beteken daar is slegs een van sy soort.
4.Om geen gelyke te he
5.Unieke eienskappe wat godsdienste skei van mekaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

identiteit

A

1.Godsdienstige identiteit is waneer n gelowige identifiseer met die oortuiging van sy geloof.
2.Eienskappe wat aan mense gevoel gee van wie hulle is.
3.n Persoon identifiseer sterk met eienskappe wat hul gevoel gee van wie hulle is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Eendersheid

A

1.Om ooreen te kom/eenders te wees.
2.Toon ooreenkomste/trek na mekaar.
3.Ooreenkomste tussen godsdienste
4.Bv Boeddhiste en Hindoes glo aan Reinkarnasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verskillendheid

A

1.Die teenoorgestelde van eendersheid.
2.Beteken anders; waar dinge nie dieselfde/eenders is nie.
3.Bv Christendom is monoteisties(Glo in een God) terwyl Hindoeisme panteisties (Geloof in baie gode wat oral in die natuur is)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vergelykbaarheid

A

1.Twee of meer dinge kan vergelyk word.
2.Die impliseer nie dat dit dieselfde is nie.
3.Dit toon ooreenkomste en verskille aan.
4.Twee of meer godsdienste kan vergelyk word om sodoende die ooreenkomste en verskille vas te stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Dogma

A

n Dogma het tot n mate die aanraak op absolute gesag van sekere leringe. n Dogma is meer formeel vas en gesagbeheb en dus nie betwis nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ekumente

A

Die beginsel of beweging om eenheid en samewerking tussen die Christelike kerke in die wereld te bevoder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Sannyasin

A

Dit verwys na iemand wat die opsionele lewensfase van die geestelike persoon kies. Hierdie persoon ontrek hom van die samelewing gee alle besittings prys en dwaal rond. Dit is n praktyk in Hindoeisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Inklusiwiteit

A

Die houding/siening alle godsdienste het n mate van waarheid maar die volle waarheid kan slegs in n mens se eie godsdiens gevind word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Pluralisme

A

Die houding/siening dat alle godsdienste se paaie na die waarheid is ; en hulle is ewe waar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Eksklusiwiteit

A

Die houding of siening dat een bepaalde godsdientradiesie alleen die waarheid leer en die eenagste weg tot redding is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Sinkretisme

A

Waneer een godsdiens die lering of praktyke van n ander godsdiens inkoporeer/byvoeg en n nuwe een vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly