Religiestudie Verskille Flashcards

1
Q

Boeddhisme en Hindoeisme

A

Verskille tussen Boeddhisme en Hindoeisme:Boeddhisme word beskou as n nie teistiese religie ; Hindoeisme is panteisties geloof in baie gode wat oral in die natuur is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Inheemse Afrika kerke en Christendom

A

Verskille tussen inheemse Afrika kerke en Christendom Hoewel Inheemse kerke die basiese leerstellings van Christendom volge ; hul geskiedenis en kultuur geanker gebly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Christendom en Islam

A

Christene glo dat Jesus die Messias was en die seun van God is. Islam se dat Jesus n goeie profeet is maar nie op dieselfde vlak as Mohammed wat volgelinge deur Allah as die finale profeet gekies is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Boeddhisme en Abrahmitiese Godsdiens

A

Boeddhisme glo nie daar is n God nie Abramitiese Godsdiens glo net in een God

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly