Etiese en Morele Kodes Flashcards

1
Q

Christendom Etiese en Morele Kodes

A
  1. Mens is deur n liefdevolle God geskapig.
  2. Werk vir die geregtigheid van almal.
  3. Vergewe die wat ons teenstaan
  4. Lyding is deel van die Christelike reis.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Islam Etiese en Morele Kodes

A
  1. Die lewe en die voorbeeld van die profeet Mohammed.
    2.Die leerstellings in die Qur aan.
    3.Die Islamietiese wet van Sjaria wat Vyf katogorieë het

1)Vyf pilare
2)Wees goed vir diere en besoek siek mense.
3)Optrede wat nie as goed beskou word nie bv rook
5)Optrede wat nie goed is nie wat ook nie sleg is nie bv Verskoeking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf teen minste 5beginsels van die agtvoudige weg wat Boeddhiste volg om Nirvana te bereik

A

1.Regte bedoeling-suiwer bedoelings om nie seer of moeilikheid te veroorsaak nie
2. Regte spraak-praat met liefde vriendlikeid en eerlikheid.
3.Regte gedrag-tree op in n manier waar jy ander in ag kan neem
4.Regte bestaan-vermy werk wat anders kan beskadig
5. Regte poging-bly op jou geestelike pad deur meditasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly