Varing Flashcards
Wat is die implikasie met Ouma Lana se woord, ‘ Dis presies die soort swemklere wat …’
Dis die soort swemklere wat haar oorlede ma gedra het
Hoe groot was die tatoe oorspronklik?
So groot soos ‘n duimnael
Wat het die tatoe vir haar gesimboliseer?
Energie en groeikrag
Hoekom het haar niggie ‘n selfbeeldprobleem?
Inge het aknee en draadjies om haar tande
As Tasha se pa maar weet , …
Van die tatoe , hy nie gelukkig wees nie
Tasha se pa het vir die Ouma gesê dat Tasha en Rick, …
Nie meer uitgaan nie
Die ma het weggeloop en die Ouma sweer…
dat die ma verdien het wat met haar gebeur het
Hoe verbind Tasha die beletselteken?
Sy verbind dit as die baie dinge is wat haar ouma nie wil hê sy moet doen nie.
Gee ‘n kort beskrywing van die ma
-sorgelose vrou
-bruingebrand
- sy het bos rooibruin hare
Watter ambisie het haar pa vir Tasha
Sy moet goeie punte kry om medies te gaan studeer soos hyself
Waarom dink jy wil ouma Lana nie toelaat dat Tasha haar hare klere of ‘n bikini dra nie?
Sy is bang Tasha gaan dieselfde paadjie as haar ma loop.
Wat is die verskil tussen Tasha en haar niggie Inge?
Tasha het mooi hare, sy dra dit volgens die nuutste mode en sy het ‘n mooi vel. Die tienerniggie is op ‘n onaantreklike stadium van haar lewe, met aknee en draadjies om haar tande.
Het Tannie Ina ‘n vriende like en empatiese persoonlikheid
Nee, agter haar vriendelikheid en komplimente skuil daar ‘n bietjie venyn.
Hoe sien Ouma Lana vir Rick en hoe beskou Tasha hom
Ouma Lana beskou Rick as slegte nuus. Hy ry op ‘n “brullende gevaarte” (‘n motorfiets) en het ‘n lyf vol prentjies (tatoeëermerke). Tasha sien hom as ‘n vry mens, met interessante idees, wat van kuns en musiek hou en interessante skrywers lees.
Dink jy Tasha sien nie meer vir Rick nie
Nee, want hy het die vorige dag vir haar die tatoeëermerk gegee. Dus het sy vir haar pa gejok dat sy hom nie meer sien nie.
Tasha voel geskok en verskoon haarself om badkamer toe gaan . Waarom?
Tasha sien dat die tatoe tot op haar bobeen begin groei het en sy moet haar romp platstryk om dit weg te steek
Wat het Tasha se ma se dood veroorsaak ? Waarom beskou ouma Lana dit as die ma se verdiende loon?
Haar ma het saam met haar minnaar weggeloop en is in ‘n motorongeluk dood. Haar skoonma dink sy het soos ‘n slegte hond weggeloop en haar man en ‘n jong kind agtergelaat.
Wat wonder Tasha oor haar oorlede ma ? Waarom sou sy graag die ma se minnaar wou ontmoet?
- of haar ouers baklei het.
- of haar ma toe gelukkig was.
Die tema van die storie het met geluk en vryheid te doen . Wie was gelukkig en wie was ongelukking ? Wat kies Tasha?
Haar ma en die vreemde man was gelukkig. Rick is gelukkig. Haar pa, ouma en Inge is ongelukkig. Tasha kies opwinding, vryheid en geluk.
Beskryf die progressie van die varingtatoe asook die simboliek daarvan
- Die varing groei ook teen haar nek op.
- Dit simboliseer haar smagting na onafhanklikheid en vryheid van keuse.
Rick se tatoë
Om hom te herinner aan sy broer wat op twaalf aan kanker dood is
Hoe is ouma Lana verkeerd oor Rick
- Hy is ‘n tatoeëerkunstenaar om ged bymekaar te maak vir says studies
- luister na musiek van kunstenaars uit Ghana en Israel