Huisie Aan Die Rand Flashcards
Watter digvorm word hier gebruik
Engelse sonnet
Wat word in die 3 kwatryne beskryf?
Die misdaadsituasie aan die Rand, sowel as wat mense doen om hul huise en gesinne veiling te hou
Kwatryn 1
Beskrywing van sekuriteit
Watter gevolgtrekking (conclusion) maak die digter in die slotkoeplet?
Misdaad is altyd ‘n bedreiging in Gauteng; dus maak mense op sekuriteit staat om veilig te bly.
Wie , sou jy sê , is die spreker in die gedig
Iemand wat aan die Rand bly
Waar bly die spreker waarskynklik, en hoe weet jy dit
Witwatersrand
Die woord Rand , wat met ‘n hoofletter gespel is
Letterlike en figuurlike betekenis van nag
- Letterlik : donker / dit is nag
- figuurlik: konnotasie met gevaar
Haal ‘n woord uit die gedig aan wat wys dat die spreker ‘n hoë muur om sy huis gebou het.
Tweemaanhoog
Behalwe ‘n hoë muur, noem nog 4 ander dinge wat die spreker gedoen het om sy huis veilig te hou teen die gevare van buite.
Hy het ‘n elektriese heining opgesit. Daar is diefwering voor die vensters. Hy het ‘n Trellidor / sekuriteitshek. Hy het ‘n alarm
Gebruik jou eie woorde en noem twee kriminele misdade waarvan ons in die tweede kwatryn lees.
- moord
- karre steel / kaap
Watter huise in die tweede kwatryn is nie veilig teen inbrekers nie?
Huise wat nie diefwering voor die vensters het nie
huise in die tweede kwatryn is nie veilig teen inbrekers nie?
8. 8.1 Haal ‘n voorbeeld van ‘n metafoor in die derde Kwatryn
8.2 Wat word hier vergelyk?
8.3 Waarmee vergelyk die spreker sy huis in die eerste kwatryn?
1.My huis, my paradys
- Die huis is soos die paradys
- Met ‘n fort
Kwatryn 2
Buite die huis, die spreker hoor die chaos en bedreigings
Binne die huis
Binne die huis , dit is veiling , met geen vrees
Slotkoeplet ( met paarrym)
Saamgevatting , goeie sekuriteit maak ‘n normale lewe moontlik