Judasbroer Flashcards
Wat dit beteken as jy sê dat iemand ‘n Judas is ?
Jy is ‘n verraaier
Waarom is die titel van die verhaal Judasbroer?
Hy het haar uitgelewer om bespot te word by die skoolseuns
Verhouding tussen Sarita en Petrus
- hulle het gedurig baklei
- Sy steel sy sjampoe
- hy terroriseer haar en sê sy lyk oorgewig omdat sy te veel sjokalade eet
Sarita se voorkoms
- rooi hare
- sproete
- oorgewig
Sarita se persoonlikheid
- sy is godsdienstig
- sy is verlief op Stef
-realisties
Sarita se swakhede
- naief omdat sy droom van ‘n verhouding met Stef, die eerstespan rugbykaptein
Beskryf stef
- aantreklik
-nie baie intelligent nie
Petrus se voorkoms
- gee baie om vir sy voorkoms
- gebruik sy geld oor lekker sjampoe
Petrus persoonlikheid
- hy het geen vriende
- mishandel sy suster
-hy stel glad nie belang in sport nie
Wat dink Sarita van Petrus?
Sy dink dat as hulle so oor Stef gesels, Petrus vir haar amper soos ‘n suster is. Later beskou sy hom as ‘n Judas, ‘n verraaier.
Wat wil hy alles van stef weet
- of stef ‘n vriendelike ou is en hoe hy akademies vorder
Hoekom dink Sarita dat haar broer nie maats nie?
Hy doen nie buitemuurse aktiwiteite nie
Waarom is dit so iets baie moeilik vir Petrus sal wees
Hy hou niks van sport nie
Wat is een van die dagdrome wat stef betref ?
Dat hy soen haar en se ‘ Sarita , jy is my alles ‘
Wat wil Sarita graag hê om haar vriende te beïndruk ?
Sy wil op die mateiekafskeid met Stef dans
Hoekom het Sarita nie ‘n kêrel nie?
Sy is oorgewig en leerlinge boelie sulke mense
Waarom word daar soveel Klemperer op voorkoms geplaas
Mense is oppervlakkig en kyk net na die uiterlike.
Waarom word Petrus nie aanvaar nie
Hy pas nêrens in nie en neem nie deel aan sport of buite-muurse aktiwiteite, waar hy vriende kan maak nie.
Hoe het Sarita uitgevind van haar broer se verraad?
Sy het verby die seunstoilette geloop en toevallig haar naam gehoor
Waarom is sy eers bereid om vir Petrus kredier te gee toe sy haar broer se stem hoor
Sy het haarself oortuig dat haar broer intens in haar lewe belangstel, met goeie bedoelings.
Hoe probeer homself?
Dit was sy paspoort tot aanvaarding deur die ander seuns
Hoe het Petrus berou oor sy gedrag
- hy huil toe hy sien dat sy alles gehoor
Wat beteken hy aan Sarita?
Hy is self op Stef verlief