Kadawers Flashcards
Beskryf Henno
- arrogant
- hy is ‘n boelie en het geen empatie
- seksisties
Milieu
Hoërskool Bergkruin
Gee twee rede wat beskryf Henno se antagonis
- Hy het die skoolhoof se skougans gesteel, doodgemaak en vir die eerste rugbyspan gebraai
- Gee ‘n wolwefluit vir Juf. Slabbert
Hoe voel Linda vir die réunion….
- Sy voel minderwaardig om na die reünie te gaan
-Sy het nie kinders nie en is nie verloof / getroud nie
Waarom beskou Eva die graad twaalfs as ‘verloorders’
Die ander graad twaalf meisies werk aan hulle uitrustings vir die interhoër
Uitrusting
Outfit
Hoekom voel sy soos ‘n buitestaander ?
Sy en Linda is die enigste meisie in die klas wat weet het wie Koos Kombuis is.
Eva se bekendste liedjie
Lisa se klavier
Hoe sien Eva Linda se kêrel , Daniël?
- groot psycho
- freak
- satanis
Waarom voel sy so?
- hy het ‘n weird stem,
- dra dieselfde swart windbreaker elke dag
- sy oë lyk dood
Hoe voel Eva tenoor, Henno
- seksueel aangetrokke
- sy dink hy is ‘hardcore’ en is mal daaroor
Beskryf die progressie van Eva en Henno se verhouding
- speel hulle voetjie -voetjie in die klas
- Daarvandaan word die verhouding vinnig warm
- Hulle verkeer seksueel agter die tuinskuur by die skool
Hoe voel Henno tenoor Daniël
Hy dink Daniel is vuil en ‘n moffie toe hy sien dat Daniel onsteld is oor die katjie-embrios
Wie is juf. Slab en waarom is sy volgens Eva so spesiaal ?
Biologie-onderwyser met ‘n doktorsgraad in anatomie en is ‘n gekwalifiseerde sielkundige
Karakter beskrywing van Juf. Slab
- streng
-Vat geen nonsens in die klas - iemand wat vir haar kinders omgee en moeite met hulle doen