As Musiek Begin Speel Flashcards
Wie geniet die lewe die meeste
Kinders
Die spreker beantwoord nooit dié vraag nie. Hoe noem ‘n mens so ‘n vraag? Hoekom is die vraag ironies?
‘n mens sou dink dat grootmense behoort meer ervaaring van die lewe te hê maar is dit net kinders wat weer hoe om die lewe te geniet
Wat gebeur met ‘seuntjies’ (reël 4) wanneer hulle grootword? Moenie aanhaal nie.
Hulle is sterk nie en drink hulle probleme weg
Hoekom gebruik die spreker ‘manne’ en nie ‘mans’ nie?
Dit beklemtoon die ironie dat selfs groot, sterk ‘manne’ eintlik swak is
Wat is die funksie van die baie rymwoorde in die lirieke?
Dit dra by tot die ritme, sodat dit as ‘n liedjie gesig kan word
Watter raad gee die ‘ek’ vir die seun? Hy moet … (gee drie dinge)
- hy moet die lewe geniet
- hy moet ander mense help
- hy moet baklei teen hopeloosheid en verveling
Hoekom is daar ‘n ‘Koor’ in die lirieke?
Dit moet haar haal word, want dis ‘n liedjie
Watter twee ander woorde in die ‘Koor’ kan ‘n mens met musiek assosieer?
-sing
-dans
Gee ‘n beter Afrikaanse woord vir ‘suffer’.
Lyding
Wat moet ‘n mens, volgens die spreker, doen as jy jouself jammer kry?
Reik jou hande uit en help ‘n ander met minder as jy
Gee twee voorbeelde uit die lirieke van dinge wat nie regtig bestaan nie.
-meermin
- die reënboog se punt
Wat is die funksie daarvan?
Dit beklemtoon dat ‘n mens moet droom en glo in die onmoontlike