Susan Boyle Flashcards

1
Q

Watter soort gedig

A

Italiaanse / Petrarcaanse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Oktaaf

A
  • Susan is net ‘n nommer
  • Sy lyk pateties
  • Almal lag vir haar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik die metafoor ‘voor die pilatusse van Britain’s Got Talent’

A

Susan Boyle is soos Christus voor hy veroordeel en gekruisig is en die beoordelaars is soos Pontius Pilatus wat oor Christus se lot moes besluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom verwys reël 1 na Susan Boyle as ‘inskrywing 43212

A

Sy is net ‘n nommer en een van duisende ander inskrywings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie is die ‘pilatusse van Britain’s got talent’?

A

Die beoordelaars

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Vooroordeel

A

Prejudice

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die frase “miserabel vaal” sê iets van Susan Boyle se voorkoms. Sê in jou eie woorde hoe sy volgens dié frase vir almal lyk.

A

Sy lyk nie soos ‘n superstar nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

miserabel vaal in die lig verguis” (reël 4)
Na watter lig verwys die digter hier?

A

Die kollig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Haal die reël aan waar daar ‘n wending in die gedig is.

A

met die eerste woorde van I dreamed a dream

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die digter vergelyk Susan Boyle se lewe met dié van Jesus Christus. Waarom word haar tuisdorp vergelyk met “’n klein Nasaret”

A
  • Haar tuisdorp is klein en onindrukwekkend. Niemand het al daarvan gehoor of weet waar dit is nie.
  • Nasaret was ook so ’n klein dorpie waarvan niemand nog gehoor het nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik hoe die gehoor se houding teenoor Susan Boyle na die wending verander het.

A

Eers het hulle haar gespot en vir haar gelag omdat hulle het gedink dat sy ‘n gek van haarself maak. Na die wending is almal volg van ongeloof en verbaas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarom was die lied, “I dreamed a dream” (reël 9) uit Les Misérables ‘n goeie keuse vir Susan Boyle om te sing?

A

Want net soos die musiekblyspel was Susan Boyle ’n miserabele en vaal vrou met ’n groot droom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat word bedoel met “troeteltalent” (reël 13)?

A

Dit wys dat Susan Boyle ’n groot talent het wat sy vir jare gekoester het (cherished) en geoefen het. Nou kan almal dit geniet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly