Skugterdigter Flashcards
Ilaria se siening van Barend
Sy hou nie van hom nie omdat hy kan spel nie en is nie haar tipe nie
Die naam van Ilaria se blog
Skugterdigter
Wat is die doel van Ilaria se blog
Ilaria plaas haar eie gedigte op die blog
Wie het na haar blog verwys
Juffrou Beukes , die afrikaans-onderwyseres.
In watter taal groet haar bewonder?
In Frans, wat natuurlik baie romanties klink
Dit is iemand wat die gedigte Van Ingrid Jonker goed ken .Verduidelik
Hy haal ‘n versreël uit haar gedidg ‘Wagtyd in Amsterdam ‘
Wat is die skuilnaam van die persoon?
@KennerVanDieAand
Waar bevind die persoon hom?
Hy beweer hy is in Amsterdam
Waaroom is die persoon Amsterdam?
Hy skryf sy debuutroman daar
Watter invloed het KennerVandieAand het op Ilaria se werk
Sy kan nie konsentreer op haar werk nie en kyk kort-kort na haar selfoon om te sien of daar ‘n Nuwe boodskaap is
Sy begin aan haarself twyfel. Gee drie moontlikhede waarom hy haar nie gekontak het nie
- hy is kwaad vir haar
- hy is verveeld met haar
- sy het iets verkeerd gesê
Hoe probeer sy haar kommer kalmeer?
Sy drink van haar pa se whisky
Die blogger speel ‘n speletjie . Stem jy saam met die stelling? Waarom dink jy doen die blogger dit?
Hy wil haar angstig maak omdat hy haar nie kontak nie. Hy wil iets anders van haar hê
Watter onskuldig versoek rig aan hy aan ilaria
Hy wil ‘n foto van haar hê
Maar hoe weet sy dat dit nie sommer enige foto
Hy noem die titel Van Ingrid Jonker se gedig : “ ek herhaal jou” en vra haar , “ herhaal my”
waarom dink jy is sy bereid om dit te doen ?
Sy weet die gedig baie goed en weet wat dit is oor
Wat lei jy af van Illaria de gemoedstemming?
Sy sal enigiets doen om sy aandag te hou omdat hy was vir twee dae weg en sy is deperaat
Hoe word Ilaria bevestig dat sy die onderwerp van bespreking is
Die leerlinge staan in groepies en kyk na hulle selfoone en kyk kort kort na haar.
Watter gevoel ervaar Ilaria toe sy Barend se woorde hoor?
Sy voel geskok , skaam en sy is verleë
Wie is gerhard cilliers en waarom het hy so bitter gevoel tenoor Ilaria?
‘N matriekseun wat verbitterd is omdat Ilaria die vorige jaar die senior Afrikaans prys gewen
Hoe het hy wraak op haar geneem
- Hy het ‘n wetenskap met die ander seuns gemaak dat Ilaria die skugterdigter is.
- Hy het gemaak as of hy haar bewonderaar is en hy het ‘n foto gevra met die bewys dat sy die skugterdigter is.
Wat insinueer die woorde onder die meme
Sy is glad nie so skaam soos haar skuilnaam en wys sy ‘n los meisie is
Waarom is sy veral geskok oor Claude se spottende woorde
Sy het nog altyd baie van Claude gehou en hy het grappies gemaak
Op watter manier probeer sy emosionele ontvlug
Sy drink twee slaappille en klim in die bed
Wat het haar laat besef dat die situasie nie gaan verbeter nie
Toe sy haar blog oopmaak is die meme in elke oop spasie by elke gedig