Uitwendige bou van die niere Flashcards

1
Q

Wat omring die niere?

A

‘n Dik laag vet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die funksie van die vet wat die niere omring?

A

Dit beskerm die niere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat kom op die oppervlak van die nier voor?

A

‘n Kapsel van fibreuse bindweefsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die funksie van die nierkapsel?

A

Beskerm die nier teen infeksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die uitwendige kleur van die nier?

A

Donkerrooi-bruin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter vorm is die nier?

A

Boontjievormig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar gaan die bloedvate, senuwees en ureter die nier binne?

A

By die hilum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat gaan die nier binne by die hilum?

A

Bloedvate
Senuwees
Ureter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat kom bo op elke nier voor?

A

Die adrenale klier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat skei die adrenale klier af?

A

Adrenalien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is adrenalien?

A

‘n Hormoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die funksie van adrenalien?

A

Berei die liggaam voor vir ‘n noodtoestand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat skei die adrenale klier af buiten adrenalien?

A

Aldosteroon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die funksie van aldosteroon?

A

Beheer hoeveelheid sout in die liggaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly