Glomerulêre filtrasie Flashcards
Waar vind glomerulêre filtrasie plaas?
In die Liggaam van Malpighi
Wat word glomerulêre filtrasie ook genoem?
Ultrafiltrasie
Watter tipe proses is glomerulêre filtrasie?
Aktiewe proses
Verg nie energie nie
Wat maak die Liggaam van Malpighi geskik vir glomerulêre filtrasie?
Wyer en nouer afferente- en efferente arteriole veroorsaak hidrostatiese druk
Kapsel van Bowman vergroot die oppervlak vir filtrasie
Wande van die kappilêres en die Kapsel van Bowman bestaan uit plaveiselepiteel
Porieë kok voor in die binnewand van die kapsel van Bowman
Watter nuttige stowwe is in die glomerulêre filtraat?
Glukose Water Aminosure Vitamiene Mineraalsoute
Watter afval kom in die glomerulêre filtraat voor?
Ureum
Uriensuur
Kreatinien
Ammonium
Waar in diennier vind glomerulêre filtrasie plaas?
In die korteks van die nier
Waarom is die hidrostatiese druk in die glomerulus so hoog?
Omdat die deursnee van die afferente arteriool groter is, is die druk laer, maar die efferente arteriool se deursnee is kleiner. So word hidrostatiese druk geskep in die glomerulus
Wat bly agter in die bloed tydens glomerulêre filtrasie?
Bloedselle en plasmaproteiene
Wat word uit die bloed filtreer tydens glomerulêre filtrasie?
Bloedplasma