Bloedvoorsiening aan die nier Flashcards

1
Q

Watter aar vervoer bloed na die nier?

A

Renale arterie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter aar vervoer bloed vanaf die nier?

A

Renale vena

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter arteriool gaan die Kapsel van Bowman binne?

A

Die afferente arteriool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter arteriool verlaat die Kapsel van Bowman?

A

Die efferente arteriool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter kappilêres omring die Boog van Henle?

A

Peritubulêre kappilêres

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat bevat die bloed wat die nier ingaan deur die renale arterie?

A

Baie suurstof en voedingstowwe

Baie stikstofafval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarin vertak die renale arterie in die nefron?

A

Die afferente arteriool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waar filtreer die stikstofafval uit die bloed?

A

In die Kapsel van Bowman

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat bevat die bloed wat die nier verlaat deur die renale vena?

A

Baie min stikstofafval
Baie min suurstof en voedingstowwe
Meer koolstofdioksied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly