Ligging van die niere Flashcards
1
Q
Waar in die liggaam is die niere geleë?
A
In die abdominale holte, na agter
2
Q
Aan weerskante van wat is die niere geleë?
A
Weerskante van die lumbale werwels
3
Q
Watter nier is laer geleë?
A
Die regternier
4
Q
Waarom is die regternier laer geleë as die linkernier?
A
As gevolg van die lewer se ligging
5
Q
Wat hou die niere in die in plek?
A
Bindweefsel en bloedvate
6
Q
Waaraan is die niere vas?
A
Die peritoneum
7
Q
Wat is die peritoneum?
A
Weefsel wat die binnekant van die abdominale holte uitvoer