Organe betrokke by ekskresie Flashcards
Watter organe is betrokke by ekskresie?
Longe Lewer Kolon Vel Niere
Wat word in die lewer afgebreek en wat is die eindproduk?
Hemoglobien tot glasoute
Waardeur word galsoute uitgeskei?
Die kolon
Tot wat word aminosure afgebreek in die kolon?
Tot glukose en ureum
Waardeur word ureum uitgeskei?
Die niere
Wat word als in die lewer afgebreek?
Hemoglobien tot galsoute
Aminosure tot glukose en ureum
Waarvan raak die kolon ontslae?
Galsoute
Minerale
Cholesterol
Dooie bakterieë
Waar word al die stowwe wat deur die kolon uitgeskei word, uitgeskei?
Saam met onverteerde voedsel uit anus uitgeskei
Wat skei die vel af?
Sweet
Wat bevat sweet?
Oortollige water
Soute
Ureum
Wat is sweet ook ‘n voorbeeld van?
Sekresie
Wat is die funksie van sweet?
Handhaaf liggaamstemperatuur
Wat eksekreteer die vel, behalwe sweet?
Hitte deur straling
Wat skei die niere hoofsaaklik uit?
Stikstofafval
Wat is voorbeelde van stikstofafval?
Ureum
Uriensuur
Kreatinien
Ammonium