Tydmasjien Flashcards

1
Q

Noem 3 goed wat Greg van die Baker weet.

A

Hy het die virus gemaak Hy het kennis van siektes Hy is so oud soos sy pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie se foto ontdek Greg in die berigte van Turret Media?

A

Rian trollip

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar het Greg al voorheen die man gesien en wat het hy en sy vrou daardie aand gedoen?

A

By ‘n partytjie by die Owen’s se huis- Hulle het gedans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee twee redes waarom John nie van die man hou nie.

A

Blou are op sy hand- Sy hande stink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarvan was Trollip deel?

A

Plus Ultramed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom was Trollip in die tronk?

A

Kinderpornografie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat het met Trollip in die tronk gebeur?

A

Trollip get homself gehang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wie was almal by trollip se begrafnis

A

Trollip se broer, greg se pa en dok pienaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe oud was greg toe trollip dood is

A

18 / hy was in matriek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly