Sy Naam In Jou Bek Flashcards
1
Q
In watter koshuis woon plank
A
Wilgenhof
2
Q
Hoe lyk die koshuis se vensters
A
Lyk soos ‘n Bek/ mondfluitjie
3
Q
Waaroor handel die boodskap wat greg ontvang
A
Woensdagoggend om halfagt by die inligtingsentrum in markstraat
4
Q
Hoe voel plank oor lisa
A
Hy dink lisa is die een vir hom
5
Q
Wie is die vrou met die baba en vir wie roep sy
A
Brunhilda— sy vriende het nie geld nie en sy dink hy moet pollsmoor toe gaan
6
Q
By watter gebou is greg
A
Aangiudingselle/ magistraatskantoor
7
Q
Waaroor handel die dreigement wat greg ontvang
A
Greg moet ophou om die baker te soek.
Hulle het mense orals en kan sy pa seermaak