Gebroke Flashcards
1
Q
Wie bestuur ‘n rooi motor en wag vir Greg buite sy huis in Sandhurst?
A
Nicole
2
Q
Waarom kan die meise nie gaan studeer nie
A
Sy het ‘n baba
3
Q
Wat is haar dogtertjie se naam
A
Colette
4
Q
Wat wou sy by greg hoor
A
Sy wou hoor of greg nog lief vir haar is
5
Q
Op pad terug kaap toe, bel greg se ma hom. By wie moet greg gaan eet
A
Thomas lawson
6
Q
Hoe weet greg daar was iemand in sy woonstel
A
Boodskap in bloed teen die glasdeur: jy en jou hacker buddy moet my uitlos
7
Q
Waarom kyk greg agter die conrad botes skildery
A
Hy kyk of die gebrande boek nog daar is