Sondes Flashcards
1
Q
Wat noem ‘n mens ‘n boodskap wat vorentoe en agtertoe dieselfde boodskap
spel?
A
Pallindroom
2
Q
Wat is die Griekse betekenis van ‘n palindroom?
A
Was ook die sondes nie net die gesig nie
3
Q
Vertel van een snaakse ding wat Plank met kindertjies doen waarvan Lisa
hou.
A
Hy trek vir hulle gesig
4
Q
Waaroor gaan die boodskap wat Greg vir Xander tik?
A
Hy sê sy pa is skuldig aan Project Nursery Rhyme
Sy ma het ‘n verhouding met André
Sy broer het selfmoord gepleeg
Hy kan studeer met omkoopgeld in die trustfonds