Een Van Ons Flashcards
1
Q
Wie is die student wat vir Greg pophuispille gee?
A
Dain february
2
Q
Wie ontmoet greg by die workout cafe
A
Dirk schutte
3
Q
Watter werk het oom dirk vroeer gedoen
A
Hy was ‘n polisieman
4
Q
Hoekom doen oom dirk nie meer die werk nie
A
Hy is medies ongeskik verklaar