Proloog Flashcards
1
Q
Wat hou Xander se pa in sy hand
A
9mm pistool
2
Q
Hoe oud is xander toe daar 2 ooms aan die deur klop
A
12 jaar oud
3
Q
Wie het die mans gestuur
A
Dok Pienaar
4
Q
Wat moet Xander doen
A
Xander moet wegkruip
5
Q
Wat doen die mans met pa
A
Hulle slaan pa