Fotografiese Bewys Flashcards
1
Q
Wat gaan chloe met die foto doen
A
Toep gebruik om die foto te verander sodat dit lyk of die transponder in greg se hand ingeplant is
2
Q
Toe greg van chloe afkok, hoor hy ‘n geluid in die badkamer. Wat gaan hy as ‘n wapen gebruik
A
Slagtermes
3
Q
Watter simpel ding het plank aangevang
A
Plank het die transponder in sy hand ingeplant