TIPE KONTRAKTE VAN TOEPASING OP VERB Flashcards

1
Q

DIENSKONTRAKTE

A

1.IS DIE OOREENKOMS TUSSEN N WERKGEWER EN N WERKNEMER.
2.DIT BESKERM BEIDE PARTYE IN TERM VAN KONTRAKTUELE EN DIENSVOORWAARDES.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

KREDIETKONTRAKTE

A

1.OOREENKOMS TUSSEN N VERSKAFFER EN N VERBRUIKER.
2.DIE VERBRUIKER WORD N LENING AANGEBIED OM GOEDERE OP KREDIET TE KOOP.
3.VERBRUIKER TEKEN N KONTRAK OM DIE VOLLE BEDRAG PLUS RENTE OOR SPESIFIEKE AANTAL MAANDE AS PAAIEMENTE MAANDELIKSE TERUG TE BETAAL.
4.VOORBEELD:
@HUISLENING\VERBRAND
@BANKLENING
@REKENING BY WINKELS

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

HUURKONTRAKTE

A

SKRIFTELIKSE REGSDOKUMENTE WAT DIE HUURVOORWAARDES EN DIE REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE HUURDER EN DIE VERHUURDER VERMELD M.A.W N OOREENKOMS TUSSEN N VERHUURDER EN N HUURDER.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly