Faktore wat keuse van produkte beinvloed Flashcards

1
Q

Beskikbaarheid van grondstowwe

A
  1. Belangrik dat grondstowwe maklik beskikbaar moet wees
  2. Plaaslike produkte, grondstowwe en verwerkte produkte stimuleer ekonomie en is makliker bekombaar.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Aantrekkingskrag vir verbruikers

A
  1. Beteken produk/diens moet mooi/interssant wees en klante se aandag trek. Suksesvolle besighede voorsien ‘n goeie koopervaring saam met die produk of diens.
  2. Besighede fokus op verbruikers se sintuie om aantreklikheid te verhoog:
  • reuk: winkels gevul met reuk van vars gebakte produkte.
  • visueel: aantreklike verpakking/uitstallings/etiket.
  • gehoor: sagte musiek laat klante ontspan.
  • smaaksintuig: gratis koekie saam met koffie/proe monsters in winkels.
  • tassintuig: deur verskillende teksture in aanbieding of uitstallings te gebruik.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskikbare Finansiele hulpbronne

A
  1. Bereken hoeveel kapitaal word nodig voor instansies nader vir hulp.
  2. Daar moet genoeg kapitaal wees om besigheid aan die gang te hou vir paar maande tot die besigheid begin wins maak.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskikbare Finansiele hulpbronne:
Aanvangkoste

A
  1. Sluit in enige koste wat betaal moet word om besigheid op been te bring, bv: huur en deposito, registrasiefooi, besigheidslisensie, toerusting en aanvangs voorraad.
  2. Koste sal wissel na aard van produk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beskikbare finansiele hulpbronne:
Bedryfskoste

A
  1. Sluit in salarisse/lone, skryfbehoeftes, huur, telefoon, brandstof, water en elektrisiteit, skoonmaakmiddels, lening, terugbetalings ens.
  2. Besigheid sal nie ‘n wins toon of die onkoste vir die eerste paar maande kan betaal nie - daarom sorg vir genoeg aanvangskapitaal.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Beskikbare finansiele hulpbronne:
Beskikbaarheid van finansies

A
  1. Manier3 om finansiering te kry vir besigheid:
    - Eie geld: veral as aanvanklik klein begin by huis en dan later uitbrei.
    -Vennote: bereik ander mense by besigheid.
    - Beleggers - Vriende of familie mag dalk belangstel om geld in jou besigheid te belê.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Beskikbare Finansiele hulpbronne

Beskikbaarheid van werkspasie/ruim

A

×Grootte van werkspasie hang af van die tipe produk.
×Werkspasie gaan ook bepaal hoeveel werkers aangestel kan word.
×Meeste entrepreneursbegin op klein skaal van die huis af.
×Voder na sakepersele soos besigheid groei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskikbaarheid van menslike vaardighede.

A

×Tegniese vaardighede
×Finansiele vaardighede
×Menslike vaardighede
×Selfmotivering
×Vermoë om ander te motiveer
×beste vir entrepreneur aanvanklik alles self te doen totdat besigheid genoeg geld het vir ekstra personeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Neem die volgende in ag

TIPE WERKERS

A

Daar is drie tipes werkers:

×ongeskool-min onderrig en opleiding
×verantwoordelik vir sleurwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

halfgeskool

A

het mate van opleiding in spesifieke gebied.

verdien n beter salarisse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Geskoolde

A

Goeie opvoeding en kundigheid
Spesifieke vaardighede kennis en ondervinding
Lewer hoë gehalte werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Koste van indiensneming

Verpligte kostes wat betaal moet word

A

×loon/salaris
×1% van die totale salaris/loonrekening van die besigheid aan die SETA waaraan nywerheid behoort
×Werkgewer moet LBS van wekers se betalling aftrek voordat hy hulle elke maand betaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Beskikbaarheid van werkers

A

×Soek werkers met nodige vaardigheid/ondervinding
×Werkers moet bereid wees om vir loon salaris te werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly