Hersiening 2024 Flashcards

1
Q

Afkoelperiode Tydperk

A
  1. Slegs vir memse wat kontrakte of ooreenkomste met ander sluit.
  2. Dit is n tydperk wat gegee word vir waneer die verbruiker van plan verander.
  3. Die kontrak kan sonder rede ook verander word volgens die wet van verbruikerbeskerming.
  4. Afkoelperode van 5 werksdae word gegee.
  5. Dit geld vir goedere nie vir dienste nie.
  6. Die verbruiker kan geld terug vra as hy reeds betaal het.
  7. As die verbruiker eenage goedere ontvang het moet dit aan die verskaffer terugbesorg word.
  8. Daar is n bedrag vir die huur of verbruik van die produk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer Direkte bemarking

A

Dit is waneer iemand na jou toe kom om iets te verkoop. jy het nie die transaksie begin nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly