Common paper LO Flashcards
Noem een faktor vir elk stressor wat nie in die tabel genoem word nie wat jy kan ervaar?
Seksiuele teistering
Persoonlikeheid
Lenwenskriesis
Verhoudings
Sosiaal
Beroep
Sosiale druk
Famielie probleme
Omgewing
Geraas
Stortstereine
Gee n voorbeeld van elke faktor wat jy noem?
2Mense wat mekaar aanraak
Twee mense wat mekaar verneek
Beskryf een van die maniere waarop jy stres gewoonlik hanteer aan n maat?
Ek sal gewoonlik gaan stap in die natuur weg van die geraas af dit laat my gewoonlik reguit dink.
Skep n persoonlike stresbestuursplan
Verduidelik watter stresbestuurstegniek jy sal gebruik
Draf; Stap in die natuur; Eet; Geniet n fliek.
Verduidelik hoekom jy hierdie metodes gekies het
Omdat dit een van die metodes is wat jou laat vergeet van jou stres.
Dui aan waneer jy die verskillende aspekte van jou plan in werking sal stel
Ek sal dit gewoonlik in die oggend doen
Gee n definisie vir die term persoonlikheid
Houding
Maniere
Optrede
Noem twee faktore wat daartoe kan bydrae dat n jong persoon positiewe persoonlikheids eienskappe tydens die kinderjare ontwikkel het.
n Famielie wat die kind leer as hy of sy verkeerd is
Die sondag skool kan ook bydrae tot dit.
Verduidelik hoe n negatiewe houding teenoor die lewe jou kommunikasie met ander kan beinvloed.
Mense gaan hulself distansieer van jou af
Hulle plaas oor daardie selfde negatiewe energie op jou
Bespreek waarom die vermyding van konflik vir enige verhouding ongesond is.
Hulle gaan nie saamet mekaar praat nie
Daar kan haar veroorsaak word en ook misverstaan.
Waarom dink jy kan skiking (kompromiee aangaan) nie altyd as die mees ideale manier beskou word om menings verskille op te los nie
Hulle kan hatig oor mekaar voel
Daar sal altyd iets wees wat n probleem sal wees
Hulle gaan onrustig weas
Hoe sou jy jou manier van verandering in enige verhouding te hanteer verneter?
Aanpas sodat jy alles effekteer kan onthou
Onderskei tussen die funksie van plaaslike en provinsiale regering. Gee voorbeelde by elk verduidelik.
Plaaslike regering is verantwoordelik vir n reeks noodsaaklike dienste en besighede in bepaalde gebiede soos maatskaplike sorg ; skole behuising en beplaning en afval insameling maar ook soos licensiehering besigheidsonderstening registrateerdienste en plaagbeheer
Provinsiale regering is verantwoordelik vir maatskaplike dienste soos onderwys gesondheid en maatskaplike ontwikkeling ekonomiese funksie soos land bou en paaie en provinsiale bestuur en administrasies wat die wet gewer profinsiele tesorier plaaslike regering en menslike nedersetting in sluit.
Verduidelik drie redes waarom dit belangrik is vir hierdie regeringsvlakke om duidelik kommunikasie met mekaar te he
sodat daar ooreenkom stem
om met verskillende ideas op te kom en mekaar op hoogte te hou.
sodat daar nie konflik onder hulle is nie want dit kan lei tot swak dienslewering
Verduidelik drie redes waarom dit belangrik is vir hierdie regeringsvlakke om duidelik kommunikasie met mekaar te he
sodat daar ooreenkom stem
om met verskillende ideas op te kom en mekaar op hoogte te hou.
sodat daar nie konflik onder hulle is nie want dit kan lei tot swak dienslewering