KOMPONENTE VAN N BESIGHEIDSPLAN Flashcards
1.BESLUIT OP TIPE BESIGHEID
(DINGE WAAROOR BESLUIT MOET WORD)
*NAAM VAN BESIGHEID.
*WAAR BESIGHEID GAAN WEES.
WIE GAAN EIENAARS WEES.
*TIPE EIENAARSKAP.
STEL PRODUKSIEPLAN OP
*GEDETAILEERDE PRODUK BESKRYWING MET SPESIFIKASIES
*DUI PRESIESE PRODUKSIE PROSES.
*MELD VERSKAFFERS WAT GAAN GEBRUIK .
*DUI AAN HOEVEEL ITEMS PER WEEK VERVAARDIG GAAN WORD.
*STAPPE OM KWALITEIT TE KONTROLEER.
*ONSLAE TE RAAK VAN DIE AFVAL METODES
DOEN MARKNAVORSING EN STEL BEMARKINGS PLAN OP.
(BEMARKINGDPLAN DUI AAN HOE OM DIE VOLGENDE TE KOMBINEER VIR DIE BESTE BEMARKINGSTRATEGIE)
*PRODUK
*PRYS
*PLEK
*PERSONE
*PROMOSIE
STEL BESTUURSPLAN OP.
VERSKAF BESONDERHEDE OOR
*BESTUURS VAN BESIGHEID.
*AANTAL WERKERS NODIG
*WERKSBESKRYWING VAN ALLE WERKERS.
*BESONDERHEDE VAN WERKERS
*OPLEIDING WAT GEDOEN MOET WORD.
STEL FINANSIELE PLAN OP
(SLUIT DOE VOLGENDE BESONDERHEDE IN)
*HOEVEEL AANVANGS KAPITAAL NODIG IS.
*HOEVEEL GELD NODDIG IS VIR PRODUK OORHOOFSE KOSTE EN PRODUKSIE PROSES.
*HOEVEEL WINS GEMAAK KAN WORD.
*HOEVEEL PRODUKTE GEKOOP MOET WORD OM WINS TE MAAK.
*HOE LANK DIT GAAN NEEM VOORDAT JY GAAN WINS MAAK.
DOEN DIE SWOT ANALISE
(BEPAAL DIE BESIGHEID SE)
*STERKPUNTE (GEFOKUS OP INTERNE FAKTORE)
*SWAKPUNTE (INTERNE FAKTORE.
*GELEENTHEDE
*BEDREIGINGS
BESKERM JOU IDEE
(DEUR EEN VAN DIE VOLGENDE MANIERE)
*KOPIEREG
*PATENTE TE REGISTREER
*MAAK SEKER VAN BESTE LIGGING.
*MAAK SEKER VAN GOEIE KLIENTE DIENS.
*BIED UITSTAANDE KWALITEIT