KW2 KONTRAKTE Flashcards
1
Q
WAT IS DIE DEFINIESIE VAN N KONTRAK?
A
OOREENKOMS TUSSEN TWEE OF MEER MENSE WAARIN EEN PERSOON AANBIED OM IETS TE DOEN EN N ANDER DIE AANBOT TE AANVAAR.
2
Q
VEREISTES WAT INGESLUIT MOET WEES OM N KONTRAK WETTIG TE MAAK?
A
1.DAAR MOET N AANBOT WEES ASOOK AANVAARDING VAN AANBOT.
2.MOET OUER AS 18 WEES OM TE TEKEN.
3.MOET BY SY OF HAAR VOLLE VERSTAND WEES.
4.MOET SAAMSTEM OOR DIE VOORWAARDES VOORDAT TEKEN.
5.MOET NIE TEKEN AS DOKUMENTE NIE INGEVUL IS NIE.
6.SIEN TOE DAT ALLE INLIGTING INGEVUL IS.
7.DIE DATUM MOET VERSKYN VOORDAT GETEKEN WORD.
8.VOORDAT JY TEKEN VRA VRAE INDIEN JY NIE VERSTAAN NIE.
3
Q
A