Hersienings vrae Flashcards

1
Q

Wat is die munisipaliteit se grootste bron van inkomste

A

Eiendomsbelasting
Die staat befonds die provinsies wat dan die municipaliteit befonds

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bespreek die municipaliteit se verantwoordelikhede teen opsigte van die voorsiening van water elektrisiteit en vullis verwydering

A

Water: Munsipaliteit moet toesien dat inwoners toegang het tot water.Hulle moet ook toesien dat die water beskikbaar en bekostigbaar is

Elektrisiteit-Municipaliteit moet elektrisiteit verskaf elektrisiteit word voorsien deur vooruit betaalde kaart sisteem elektrisiteit meter

Rommelverwydering-Die municipaliteit moet nie slegs die rommel verwyder nie maar ook instandhouding van as gate voorsien neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is biomassa

A

Plantmateriaal ; plantegroei brandhoud of landbouafval wat gebruik word as bradstof of energiebron

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 2 voordele om elektrisiteit te verkry uit fossielbrandstowwe.

A

Baie groot hoeveelheid elektrisiteit kan op een plek opgewek word

Suid-Afrika het oorvloedige steenkool reserwes steenkool ingedrewe kragstasies is betroubaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom dink jy dat gas tot voordeel is vir SA huishoudings

A

Dit is bekostigbaar vinnig en veilig
Minder gas word gebruik en is goedkoper.
Gas word plaaslik vervaardig wat tot voordeel is van SA ekonomie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe kan water meer doeltreffend gebruik word deur te verwys na

A

Plant: Plant Inheemse plante wat water gebruik. Gebruik n gieter of grys water om tuin nat te maak groepeer plante met waterbehoeftes saam

Toilette: Plaas n baksteen in die spoelbak om die hoeveelheid water per spoel te verminder. Gebruik reen water om die toilet te spoel Gebruik grys / stort / bad water om die toilet te spoel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe kan jy jou huis en tuin inrig
Om water te bespaar

A

Fokus op inheemse plante

Hergebruik grys water

Kry water tenke vir skoonmaak en teinmaak

Stort eeder as bad

Moenie swembad oorvol maak nie

Gebruik lae vloei storte koppe wat die vloei van water verminder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die verantwoordelikhede van die munisipaliteit

A

Verkeer
Biblioteek
Straat beligting
Klinieke
Straat verkope

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Aanvangskoste

A

sluit in enige koste wat betaal word om besigheid op been te bring bv huur en deposito registerfooi besigheids lisensie toerusting en aanvangs voorraad
Koste sal wissel na aard van produk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bedryfskoste

A

Sluit in salarisse lone skryfbehoeftes huur telefoon brandstof water en elektrisiteit skoonmaakmiddels lening terugbetaling ens
Besigheid sal nie n wins toon of die onkoste vir die eerste paar maande kan betaal nie daarom sorg vir genoeg aanvangs kapitaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Vereisters vir Kwaliteitsprodukte

A

Geskik vir n teikengroep
Aanbieding van produk
Gehalte van grondstowwe
Gehalte en ontwerp van verpakking
Gehalte van berging
Veiligheid
Etikettering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly