Periodieke Tabel Flashcards
1
Q
- Atoomradius
A
Radius van ‘n atom, dit is, die kortste afstand van die kern tot die verste kant van die buitenste orbitaal
2
Q
- Elektronaffiniteit
A
Die energie vrygestel wanneer ‘n elektron bygevoeg word in ‘n atom of molekuul om ‘n negatiewe ion te vorm
3
Q
- Eerste ionisasie energie
A
Energie benodig per mol om die eerste elektron te verwyder vanaf ‘n neutral atom in gasfase
4
Q
- Elektronnegatiwiteit
A
‘n Maatstaf van die neiging van ‘n atom in ‘n molekuul om die bindingselektrone aan te trek