Fisiese en Chemiese verandering Flashcards
1
Q
- Fisiese Verandering
A
’n Verandering waarin geen nuwe stof gevorm word nie; energieveranderinge klein is in verhouding met chemiese veranderinge; en massa, aantal atome en molekule behou word
1
Q
- Chemiese Verandering
A
’n Verandering waarin nuwe chemiese stowwe vorm; energieveranderinge baie groter is as die in ’n fisiese verandering; en behoud van massa en atome plaasvind, maar nie die aantal molekule nie.
2
Q
- Endotermiese Reaksies
A
Reaksies waartydens energie opgeneem word
3
Q
- Eksotermiese Reaksies
A
Reaksies waartydens energie vrygestel word.