Atoomstruktuur Flashcards
1
Q
- Isotope
A
Atome van dieselfde element met dieselfe getal protone, maar verskillende getalle neutrone
2
Q
- Relatiewe Atoommassa
A
Die massa van ’n deeltjie op ’n skaal waar ’n atoom koolstof-12 ’n massa van 12 het
3
Q
- Atoom-orbitale
A
Die mees waarskynlike ruimte waar elektrone met ’n spesifieke energie wat ooreenstem met die orbitaal, gevind sal word
4
Q
- Hund se reel
A
Geen paring in p, d en f-orbitale voordat daar ten minste een elektron in elk van die orbitale is nie
5
Q
- Pauli se Uitsluitingsbeginsel
A
Maksimum van twee elektrone per orbitaal op voorwaaarde dat die elektrone teenoorgestelde spinrigtings het