Kwantitatiewe aspekte van chemiese vertandering Flashcards
1
Q
- Een Mol
A
Die stof hoeveelheid wat dieselfde aantal deeltjies bevat as wat daar atome in 12g koolstof-12 is.
2
Q
- Relatiewe Atoommassa
A
Die massa van ’n deeltjie op ’n skaal waar ’n atoom van koolstof-12 ’n massa van 12 het.
3
Q
- Molere massa
A
Die massa vaan een mol van ’n stof gemeet in 〖g.mol〗^(-1)