Menslike Evolusie Flashcards

1
Q

Verduidelik hoe die ligging en ouderdom van die Homo fossiele gebruik kan word as bewyse vir die “ uit Afrika” hipotese?

A
  • die oudste fossiele van Homo
  • word slegs in Afrika gevind
  • Die jongste fossiele van Homo
  • wat gevind in afrika sowel as ander dele van die wêreld
  • dit impliseer dat die oudste Homo sp. in Afrika ontwikkel het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik hoe die struktuur van die pelvis bydra tot bipedalisme?

A
  • die pelvis is wyd

- vir die ondersteuning van die gewig van die organisme wat regop loop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik die belangrikheid van die posisie van die formen magnum in die skedels van diagram A en B

A

Diagram A

  • die formen magnum is in ń meer vorentoe posisie onder die skedel
  • sodat die werwelkolom onderdie skedel kan uitkom
  • vir bipedalisme

Diagram B

  • die formen magnum is meer aan die agterkant van die skedel
  • sodat die werwelkolon agter die skedel kan uitkom
  • vir vietvoetigheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem fisiese eienskappe van die voorstee ledemaat wat mense met Afrika-ape deel?

A
  • vry rotende arm
  • rotasie om elmbooggewrigte
  • rotasie om gewrigte
  • lang bo-arms
  • vry vingers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem eienskappe wat mense met Afrikaxape deel?

A
  • binokulêre visie
  • vrylike rotende arms
  • langer bo-arms
  • plat naels
  • opponerede duime
  • regop postuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly