Evolusie Deur Natuurlike Seleksie Flashcards

1
Q

Definieer populasie?

A

ń Groep organismes van dieselfde spesie

Wat kan kruisteel om vrugbare nakomeling te produseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem moontlike oorsake vir die variasie in die vispopulasie?

A
  • oorkruising
  • ewekansige rangskikking van chromosome
  • mutasies
  • ewekansige bevrugting
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik hoe die nuwe spesie gevorm is?

A
  • die geografiese versperring
  • het die 2 visbevolkings in 2 verdeel
  • met verskillende omgewingstoestande aan elke kant
  • elke groep het natuurlike seleksie ondergaan,onafhanklik van mekaar
  • en het anders ontwikkel
  • elke groep het genotipies
  • en fenotipies anders geword
  • wat hulle verhoed om te kruisteel wat lei tot die vroming van nuwe spesies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik redes waarom sommige mense teeen die gebruik van genetiese manipulasie gekant kan wees?

A
  • die langtermyn invloed op gesondheid is nie bekend nie wat kan lei tot gesondheidsprobleme
  • die langtermyn invloed op die omgewing is nie bekend nie wat lei tot omgewingsbeskadiging
  • morele teenkanting want mens meng nie in met natuur nie
  • aan die begin is dit ń baie duur proses
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem ooreenkomste tussen selektieweteel-proses en die genetiesemanipulasie- proses?

A
  • kenmerke wat gunstig is vir mense word gekies
  • die kenmerk word deur die mens gekies
  • ditis nie noodwendig voordelig vir die organisme nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer gepunte ewewig?

A
  • dit word ekenmerk deur lang periodes van min of geen verandering
  • watafwissel met kort periodes van vinnige verandering
  • waartydens nuwe spesies kan vorm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly