Meiose Flashcards
1
Q
Noem 2 prosesse tydens meiose wat veroorsaak het dat die selle verskillend is?
A
- oorkruising
- ewekansige rangskikking van chromosome op die ewenaar
2
Q
Verduidelik die belangrikheid vir ń spesie dat die selle van mekaar verskil?
A
- die gamete wat vorm sal geneties verskillend wees
- wat tot variasie in die nageslag lei
- dit verhoog ń spesie se kans op oorlewing
3
Q
Beskryf die gebeure watplaasvind in Anafase 2?
A
- die spoeldrade trek saam
- die sentromere verdeel
- en die dogger chromosome word getrek
- na die pole van die sel
- sitokinese begin
4
Q
Noem en verduidelik prosesse wat verseker dat die gamete wat aan die einde van meiose geproduseer word, geneties van mekaar verskil?
A
- oorkruising
- genetiese materiaal word uitgeruil tussen homoloë chromosome
- ewekansige rangskikking van chromosome rangskik ewekansig aan weerskante van die ewenaar in Metaphase 1
5
Q
Noem en beskryf nie-disjunksienwat tydens meiose kan plaasvind en wat die afwyking tot gevolg sal he?
A
- downsindroom
- 2 homoloë chromosome skei nie
- beide chromosome beweeg dieselfde pool
- dit lei tot ń gameet met ń ekstra chromosoom