Genetika En Oorerflikheid Flashcards
1
Q
ń Man se bloedgroep is A en sy vrou se bloedgroep is B. Hulle eerste kind se bloedgroep is AB en die tweede kind se bloedgroep is O. Watter gevolgtrekking kan gemaak word oor die bloegroepe van hulle toekomstihe kinders?
A
- elke kind
- het gelyke kan
- enige bloedgroep te hé
2
Q
Beskryf kortliks die proses van kloning?
A
- die nukleus van die skenkersel is verwyder
- en in ń leë ovum ingeplant
- die gevolglike sigoot is gestimuleer om te verdeel
- die embrio is toe in die uterus van ń volwasse vroulike dier geplaas
3
Q
Verduidelik hoe genetiese manipuulasie tydens die huidige droogtestituasie in Suid-Afrika gebruik kan word?
A
- Die gene van ń spesie wat droogtebestande gene het
- kan kunsmatig gekies word
- em gebruik word vir inteling om baie organismes te verkry wat nie baie water benodig nie.
4
Q
Verduidelik moontlike voordeel ń ovariumagtige struktuur te skep?
A
- om ova te produseer wat gebruik kan word
- in gevalle waar vroue nie funksionele ovaria het nie
- en dus onvrugbaar is en sodoende
- dit moontlik maak vir hulle om kinders te kry.
5
Q
Verduidelik waarom die eienskappe van stamselle hulle nuttig maak om sommige afwykings te behandel?
A
- stamselle is ongedifferensieer
- en het die potensiaal om te ontwikkel in enige tipe sel
- om die aangetaste selle te vervang wat die afwyking veroorsaak
6
Q
Verduidelik waarom slegs die selkern van die skenkesel gebruik word?
A
Die kern bevat al die genetiese inligting