Definisies (vraestel 2) Flashcards

1
Q

Die toestand wat ontstaan a.g.v. Die afwesigheid van velpigmentasie.

A

Albinisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Twee alternatiewe vorme van ń geen op dieselfde lokus

A

Allele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die teling van organismes oor ń aantal generasies om ń gewenste fenotipe te kry

A

Kunsmatige seleksie/ selektiewe teling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die genus van die fossiel ‘little foot’

A

Aus-tra-lopi-thecus

Australopithecus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die gebruik van twee oë wat beelde vorm wat oorvleuel om ń enkele visuele beeld te vorm

A

Binokulêr

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die verskeindenheid van lewensvorme wat op Aarde bestaan

A

Biodiversiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die verskeiding van spesies in verskillende dele van die wêreld

A

Biogeografie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die gebruik van biologiese prosesse, organismes of sisteme om die lewenskwaliteit van die mens te verbeter

A

Biotegnologie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die vermoë van ń organisme om op twee ledemate te kan loop

A

Bipedalisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ń kopie van ń organisme wat geneties identies is aan die oorspronklike organisme

A

Kloon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die proses waar biotegnologie gebruik word om geneties idenstiese organismes te maak

A

Kloning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Die tipe oorerwing waar beide allele ewe dominant is en beide kom tot uitdrukking in die fenotipe. Bv. Ń wit koei word gekruis met ń swart bul en die kalfie het swart en wit dele

A

Ko-dominansie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die tipe oorerwing waar die dominante alleel die uitdrukking van die resessiewe alleel in die heterosigotiese toestand verhoed.

A

Volledige dominansie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Tipe variasie in ń populasie waar daar ń reeks intermediêre fenotipes is.

A

Kontinue variasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Suikermolekuul wat in ń DNA- nukleotied gevind word

A

Deoksiribose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Ń genetiese kruising waar twee verskillende eienskappe betrokke is. Bv. Vorm en kleur van sade.

A

Dihibried

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Ń strepieskode wat gevorm word van die DNA wat uniek is aan elke persoon/organisme

A

DNA profiel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Ń afwyking wat by die mens voorkom a.g.v. die nie-disjunksie van chromosoom 21

A

Downsindroom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Die permanente verdwyning van ń spesie vanaf die Aarde

A

Uitsterwing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Die opening aan die basis van die skedel waardeur die rugmurg loop

A

Foramen magnum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Die oorblyfsels van organismes wat in die verlede geleef het

A

Fossiele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Ń deel van DNA/ ń chromosoom wat vir ń spesifieke eienskap kodeer

A

Geen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Die volledige stel chromosome in ń sel van ń organisme

A

Genoom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Ń geslagsgekoppelde genetiese afwyking wat gekenmerk word deur die afwesigheid van die bloedstollingsfaktor

A

Hemofillie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Ń individu met twee nie-identiese allele vir ń eienskap
Heterosigoties
26
Die familie waaraan die mens behoort
Hominidae/ hominiede
27
Die eerste Homo spesie wat gereedskap gebruik het
Homo habilis
28
Soortgelyke strukture op verskillende organismes wat dui op ń gemeenskaplike voorouer
Homoloë strukture
29
Twee chromosome wat dieselfde stel gene dra
Homoloë chromosome
30
Die swak binding tussen die stikstofbasisse in ń DNA molekuul
Waterstofbinding
31
Ń tentatiewe verduideliking van ń waarneming wat getoets kan word en wat aanvaar of verwerp mag word
Hipotese
32
Die tipe oorerwing waar beide allele hulself so uitdruk dat ń intermediêre fenotipe gevorm word.
Onvolledige dominansie
33
Ń voorstelling van die aantal, form en rangskikking van al die chromosome in die nukleis van ń somatiese sel
Kariotipe
34
Die posisie van ń geen op ń chromosoom
Lokus
35
Ń genetiese kruising waat een eienskap betrokke is
Monohibried kruising
36
Ń skielike verandering in die volgorde van die stimstlfbasisse van ń nukleïensuur
Mutasie
37
Die proses waar organismes met eienskappe wat meer geskik is vir oorlewing in die omgewing ń groter voortplantingsukses het en dus sodoende voordelig eienskappe aan die toekomstige generasie oordra.
Natuurlike seleksie
38
Die naam van die proses wanneer homoloë chromosoompare nie skei tydens meiose nie
Nie- disjunksie
39
Opening in die nukleusmembraan wat toelaat dat mRNAdie nukleus verlaat
Nukleusporieë
40
Die hipotese wat stel dat die moderne mens ontstaan het in aftika en toe die res van die wêreld migreer het
Uit- afrika hipotese
41
Studie van fossiele
Paleontologie
42
Ń diagram wat die oorerwing van genetiese afwykings oor baie genrasies toon
Stamboomdiagram
43
Die naam van die binding wat vorm tussen 2 aminosure in ń proteïenmolekuul
Peptiedbinding
44
Ń diagrammatiese voorstelling wat moontlik evolusionêre verwantskappe tussen verskillende spesies toon
Filogentiese boom/ kladogram
45
Ń grope organismes van dieselfde spesie wat in dieselfde habitat woon in dieselfde tyd
Populasie
46
Tipe evolusie met lang periodes waar spesies nie verander nie en kort periodes waar vinnige verandering plaasvind
Gepunte ewewig
47
Die vermoë van ń organisme om op 4 ledemate te loop
Voervoetig
48
Die proses waar ń DNA molekuul ń identiese kopie van homself maak
Replisering
49
Die tipe suiker wat in ń RNA mokeluul gevind word
Ribose
50
Die organel in die sitoplasma waar proteïensintese plaasvind
Ribosoom
51
Proses waartydens nuwe spesies gevorm wo d vanaf die oorspronklike populasie
Spesievorming
52
Ń groep organismes wat kan teel en vrugbar nakomelinge kan voortbring
Spesie
53
Die struktuur wat verantwoordelik is vir die trek van die chromosome na die pole in ń diersel tydens seldeling
Spoelvesels
54
Ongedifferensieërde selle wat kan ontwikkel in enige seltipe
Stamselle
55
Die tipe visie wat dieptepersepsie en 3-dimensionel visie toelaat
Stereoskopiese visie
56
Die verduideliking van ń waarneming wat ondersteun word deur feite, modelle, en wette
Teorie
57
Die stadium in proteïensintese waar mRNA gevorm word vanaf DNA
Transkripsie
58
Die stadium in proteïensintese waar tRNA die boodskap opmRNA interpreteer om ń spesifieke proteïen te vorm
Translasie
59
Die tipe nukleïensuur wat ń spesifieke aminosuur dra.
tRNA
60
Stikstofbasis wat net in RNA molekules gevind word
Urasiel
61
Die tipe variasie in ń bevolking met geen intermediêre fenotipe nie
Diskontinue variasie
62
Chromosome betrokke by geslagsbepaling
Gonosome