Besigheids-strategieë Flashcards

1
Q

Wat is formulering van strategieë?

A

Om ń stategie op te stel/ ontwikkel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die implementering van strategieë?

A

Dit vind plaas na die formulering van die strategie en behels al die akt. wat nodig is om die strategie in werking te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Evaluering van strategieë?

A

Dit vind plaas na implementering van die strategie en bepaal of die geïmplementeerde strategie die uitdaging opgelos het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die bedryfsanalise gereedskap?

A

SWOT, Porter se 5 magte en PESTLE analose modelle word gebruik om die uitdagings van besigheidsomgeweings te analiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Substituut/ plaasvervangende produk of diens?

A

Verskillende produkte/ dienste wat aan dieselfde behoeftes van verbruikers voldoen en kan gebruik word om mekaar te vervang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Nuwe toetreders/ deelnemers?

A

Nuwe besighede at dieselfde produkte vir die eerste keer in die mark verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer ń strategie?

A

Strategie is:

  • langtermynplan van aksie om doel te bereik
  • plan van aksie om geleenthede aan te spreek of om probleme op te los
  • onderneming het strategie nodig om sy visie en missie te bereik.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Stappe in die ontwikkeling van ń strategie?

A
  1. Toepassing van SWOT-analise, PESTLE, porter se 5 magte en omgewingsverkenning van besigheidsomgewing.
  2. Formuleer strategieë om doelwitte te bereik
  3. Implementeer strategieë deur middel van aksieplanne.
  4. Evaluering van strategieë om redes vir afwykings te bepaal & hierdie redes te analiseer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die strategiese bestuursproses?

A
  1. Duidelike visie, missieverklaring en meetbare doelwitte in plek he
  2. Identifiseer SWOT deur omgewingsverkenning analise te doen.
  3. Hulpbronne - swot, pestle, porter
  4. Formuleer alternatiewe strategieë om op uitdagings te reageer
  5. Ontwikkel aksie plan, insluitende die take wat gedoen moet word.
  6. Implementeer geselekteerde strategieë deur dit aan belanghebbendes te kommunikeer.
  7. Evaluering van strategieë deurgaans ten einde regstellende aksie te neem.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Porter se 5 kragte model

A

🏭 Mag van verskaffers

  • besighede moet krag van verskaffers assesseer om pryse te beïnvloed
  • hoe magtiger verskaffer, hoe minder beheer het besigheid oor hulle.
  • kleiner verskaffer, hoe sterker mag bs wees omdat die keuse van verskaffers beperk mag word.

💸Mag van kopers

  • kopers wat in groot maat koop, kan onderhandel vir pryse in hul guns, met aankope.
  • as bs ń paar kragtige kopers handel dryf, kan hulle dikwels hul terme aan bs dikteer.
  • bs moet bepaal hoe maklik dit is vir kopers om pryse te verlaag
  • afhang van aantal kopers en koste van oorskakeling na ander produkte

🥈mag van mededingers

  • mededingende wedywering verwys na aantal mededingers en hul vermoë om mark te beïnvloed
  • unieke produk/ diens, groter mag
  • bs met baie mededingers in dieselfde mark het baie min krag in mark.

👯‍♀️bedreiging van plaasvervangers

  • as bs se produk maklik vervang kan word, verswak dit die krag van bs in mark
  • vervangingsprodukte kan veroorsaak dat onderneming sy markaandeel heeltemal verloor
  • unieke produkte sal nie deur dit bedreig word nie.

👶🏻 bedreiging van nuwe toetreders

  • krag sal afhang van hoe maklik dit is vir nuwe bs om mark in te betree
  • nuwe mededingers kan vinnig mark betree, aangesien min tyd verg om mark te betree
  • indien daar paar verskaffers van ń produk is, maar baie kopers is dit maklik om mark te betree
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarvoor staan PESTLE?

A
Polities
Ekonomies
Sosiale
Tegnologiese 
Wetlike
Omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Soorte besigheids-strategieë?

A

Intergrasie-strategieë
Intensiewe strategieë
Diversifikasie strategieë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Intergrasie- strategieë

A

Voorwaartse vertikale integrasie

  • bs kombineer bs met tussengangers
  • behels uitbreiding van besigheidsakt. om beheer oor direkte verspreiding van produkte te verkty.

Terugwaarste vertikale intergrasie

  • bs kombineer met verskaffers
  • doel om bs se afhanklikheid van verskaffer te verminder

Horisontale intergrasie

  • bs neem beheer van ander bs in dieselfde bedryf
  • doel om bedreiging van mededinging te verminder
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Intensiewe strategieë?

A

Markpenetrasie

  • nuwe produkte penetreer bestaande mark teen lae pryse totdat dit bekend is aan kliënte en dan verhoog prys
  • groeistrategie waar bs fokus op verkoop van bestaande produkte op bestaande mark
  • fokus op verkryging van groter deel van mark deur pryse te verlaag om verkope te verhoog

Markontwikkeling

  • groeistrategie waar bs daarop mik om bestaande produk op nuwe mark te verkoop
  • behels die vind van nuwe markte en maniere om produkte te versprei

Produk ontwikkeling

  • groeistrategie waar bs poog om nuwe produkte in bestaande mark bekend te stel
  • bs genereer nuwe idees en ontwikkel nuwe produkte.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Diversifikasie strategieë?

A

Konsentriese diversifikasie

  • bs voeg nuwe produk of diens by wat verband hou met bestaande produkte
  • kom voor wanneer bs sy produkreeks en markte wil verhoog

Horisontale diversifikasie

  • bs voeg nuwe produkte wat nie verband hou met bestaande produkte nie, maar beroep mag doen op bestaande kliënte.
  • wanneer bs ń ander bs verkry/ saamsmelt wat in dieselfde produksie stadium is.

Konglomeraat diversifikasie

  • voeg nuwe produkte by wat nie verband hou met bestaande produkte wat ń beroep kan doen op nuwe groepe kliënte
  • verspreiding van konglomeraat beteken dat bs groei in nuwe produkte, dienste en markte
  • kom voor wanneer bs sy produkreeks en markte wil verhoog
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Tipes verdedigende strategieë?

A
  1. Verkoop/ ontbondeling
    - bs verkoop bates wat nie winsgewend is nie
    - bs mag produk lyne verkoop met stadige groeipotensiaal
    - verkoop eienaarskap deur aantal aandeelhouers te verminder.
  2. Aflegging
    - beëindiging van dienskontrakte van werknemers vir bedryfs redes
    - verminder aantal produklyne
  3. Likwidasie
    - alle bates verkoop om krediteure te betaal weens gebrek aan kapitaal
    - verkoop bs om alle verpligtinge te betaal
    - Krediteure kanaansoek doen om gedwonge likwidasie ten einde hul eise te vereffen
17
Q

Strappe om strategieë te evalueer?

A
  1. Ondersoek onderliggende basis van besigheidstrategie
  2. Kyk vorentoe en terug na implementeringsproses
  3. Vergelyk verwagte resultate om redes vir afwykings te bepaal en ontleed hierdie redes
  4. Neem regstellende aksie sodat afwykings reggestel kan word
  5. Stel spesifike datums vir beheer en opvolg
  6. Stel tabel op van voor en nadele van strategie
  7. Besluit op verlangde uitkoms
  8. Oorweeg impak van strategiese implementering in interne en eksterne omgewings van onderneming.