Meganika - Arbeid, Energie En Drywing Flashcards
Potensiële Energie
Energie wat n voorwerp besit agv sy posisie binne n veld, in hierdie geval die gravitasieveld.
Arbeid
Word verrig op n voorwerp as n toegepaste krag n verplasing by die voorwerp veroorsaak in die rigting waarin die krag toegepas word.
Skalaar (nie rigting)
Kinetiese Energie
Energie wat n voorwerp besit agv sy beweging.
Meganiese Energie
Som van n voorwerp se gravitasie potensiële energie en sy kinetiese energie by n spesifieke posisie.
Arbeid-energiebeginsel
Die werk gedoen op n voorwerp deur die netto- of resulterende krag, is gelyk aan die verandering in die kinetiese energie van die voorwerp.
Konserwatiewe kragte
Krag wat uitgeoefen word op n voorwerp wat in n geslote baan beweeg. Die netto-arbeid wat deur die krag verrig word is nul.
Bv. Gravitasiekrag
Nie-konserwatiewe kragte
Dit is die krag wat op n voorwerp uitgeoefen word om n die werk te verrig om dit van A na B en terug na A te beweeg. Dit is afhanklik van die pad wat geneem word.
Bv. Wrywing en lugweerstand
Geslote sisteem
Geen wrywing of weerstand
Drywing of arbeidstempo
Tempo waarteen arbeid verrig word